Recommended Reading:

Sunday, December 15, 2013

Waar is Mandela?


Waar is Mandela?

Koos Kombuis is sonder twyfel ʼn baie diep mens, maar daar is verskeie persoonlike redes waarom ek nie ʼn groot aanhanger van hom is nie. Nietemin, moet ek erken - die unieke wyse hoe hy sy denke weergee - veral in sy album, Bloedrivier (2008), is iets besonders. Baie ander sal dit natuurlik aanstootlik vind omrede die waarheid seermaak.

Die woorde in een van sy liedjies, “Waar Is Mandela?” is nogal van pas in die huidige deurmekaar tydperk waarin ons tans leef. Dit is dan ook die rede waarom ek dit graag deel – ʼn dag voor ʼn betekenisvolle datum - (16 Desember).


Koos beskryf sy 2008 album Bloedrivier as  ʼn "protes-album" en skryf, onder andere, soos volg daaroor:
“... Toe ek so twee, drie jaar gelede begin werk het aan my eerste protes-liedjie teen die ANC, was dit vir my 'n helse skok. Dit was soos om hardop te poep in die katkisasieklas. "Vir wie is ek dan nou weer kwaad?" wou ek verbaas weet. "En hoekom, na al hierdie jare?" My liberale vriende het nie van die liedjie gehou nie. die ouens wat wel van die liedjie gehou het, het om die verkeerde redes daarvan gehou. Ek het die woorde effens versag, maar dit het nie gehelp nie, Toe hou ek op om dit te speel by my shows... Maar soos die anargie al nader gesluip het op die horison, soos die gloeilampe om ons begin flikker het en doodgaan, en hoe langer die honde geblaf het in die hoeke van die plot, hoe seerder het ek begin kry; en hoe meer het ek hand aan papier geslaan om woorde te soek vir my toenemende verslaentheid en teleurstelling in die Nuwe Suid-Afrika... Ek hoop dat daar in die volgende jare ware leiers (binne en buite die ANC) sal opstaan wat sal help om ons land terug te bring van die afgrond. Dan, hopelik, sal die bloed ophou vloei en kan ons die Bloedrivier herdoop na die Rubicon... Februarie 2008” – Koos Kombuis (Bron)

Nou-ja – die tyd het al aangestap sedert ou Koos hierdie treffende woorde gesing het. Mandela is dood. Die huidige regering en derduisende liberaal-denkende idiote regoor die wêreld het een hengse-groot bohaai daaroor gemaak.  Daar’s ook geen twyfel dat moderne tegnologie benut was om Mandela aan die lewe te hou vir so lank as moontlik. Die tydsberekening met die  aankondiging van sy dood was met militêre presiesheid beplan!

Hoekom? Omdat, onder andere redes, die datum “16 Desember”  ʼn besondere en betekenisvolle datum is!

Hierdie webjoernaal (TIA MYSOA) het al voorheen (Des 2008) hieroor geskryf.
Sien artikel in Engels - A Significant Date.

16 Desember 1838
Die Slag van Bloedrivier is op dié datum in die huidige KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, geveg.

16 Desember 1961
Umkhonto we Sizwe (MK), die bewapende militêre vleuel van die ANC en die SAKP het hierdie spesifieke datum gekies om hul eerste dade van sabotasie te pleeg. Die aanvalle was gerig op poskantoorgeboue en ander regeringskantore in Johannesburg, Port Elizabeth en Durban. Brosjures met MK se manifes  was ook op die datum versprei. Moet ook nie vergeet -- Nelson Mandela was een van die stigterslede van hierdie militêre vleuel.

16 Desember 2008
ʼn Nuwe Suid-Afrikaanse politieke party (COPE) is op dié datum amptelik gestig tydens 'n kongres in Bloemfontein.

16 Desember 2013
Hordes gebreinspoelde en deurmekaar Suid-Afrikaners dwaal doelloos rond en huil krokodiltrane oor hul geliefde Madiba se heengaan en vergeet gerieflikheidshalwe waaroor 16 Desember werklik gaan.

Koos Kombuis se liedjie “Reconciliation Day” beklemtoon die realiteit van ʼn volk (of ʼn groot deel daarvan) wat ten gronde gaan as gevolg van hul ongehoorsaamheid aan hul God. Klik hier om die video te besigtig en te luister. WAARSKUWING: Sommige kykers sal die video skrikwekkend vind.

Die Gelofte in Afrikaans:
Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ʼn dankdag soos ʼn Sabbat sal deurbring; en dat ons ʼn huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte. Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee. (Bron)

Erfenisdag Fotos


“As jy aan die HERE jou God 'n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.”
Deuteronómium 23:21

11 comments :

Mike Smith said... .....Click here to refresh this blog

Koos Kombuis is a jobless, liberal, dagga smoking, hippie (calls himself an Alternative Afrikaner) who use to squat on Anton Goosen’s farm. Koos Kombuis officially and publicly “Resigned” as an Afrikaner and from Afrikanerdom in 2006 .

Mr. Kombuis, who tried university for two years has nothing good to say about Afrikaners and despise their brilliant leaders like Dr. D.F. Malan and Dr. J.G. Strydom as can be seen from the link above.

Koos Kombuis can hardly string a pure Afrikaans sentence together without using a swear word, Anglicism or an outright English word. He purposefully rape the language to further his liberal agenda. His many articles in the liberal media over the last 10 years or so speak for themselves.


Let it not be forgotten that this Looney has undergone Electro Shock therapy for schizophrenia and was committed to Weskoppies Psychiatric hospital by his own parents. He spent an entire year in a ward with drug addicts and schizophrenics.

Make no mistake. Koos Kombuis is no friend of Afrikaners. In fact he works extremely hard to break down anything Afrikaans by using Afrikaans.

Mike Smith said... .....Click here to refresh this blog

The Only thing I would like to know is...Where did he hand that resignation in?

Tia Mysoa said... .....Click here to refresh this blog

Hi Mike, thanks for popping in! It’s also good to see you’re blogging again. I also enjoy reading your commentary on these matters. You’ve also pointed out, in a nutshell, why I’ve never been a supporter of this fellow. In fact, it was only yesterday that I discovered his “Bloedrivier” album. It was the first time I ever listened to the song “Waar is Mandela?” He may be no friend of Afrikaners, yet his words in the song echo a nasty an eerie truth -- (Stof tot nadenke)

Liberals do tend to go off the rails somewhat once they’ve realized how much time and energy they’ve wasted by backing the wrong side… If only Weskoppies were bigger ;-)

whiteson said... .....Click here to refresh this blog

Thanks Tia. My response to Koos Kombuis is this, he is a deranged white meidevryer who detest the rest of the whites who do not want to "follow" him. He is no singer, but he says he is one. The crap he produces is so substandard that not the bergies in the Cape want to listen to his rubbish. He cannot and will not speak for me or on my behalf. He is a ANC lover and adores the black race as if he is one of them. Besides he is a daggasmoking and other substance abuser, He hates our history and like all others in his camp or like him, want to erase our history. It's impossible to even listen to this retarded moron. I am a proud Boer who fought many battles for my country, in RSA, in Rhodesia, in SWA. He never did, in fact he was against any of these wars if I can call it like that. I just hope he will do what his best friend Kerkorrel did. Then we will be free of this bad rubbish. And lastly, even though he spent his whole miserable life to undermine the white people, the hard truth is that we dont want him, and the blacks don't want him either.

Anonymous said... .....Click here to refresh this blog

Die woorde wat hier gesing word is woorde wat die liberaal denkende Madiba liefhebbers glad nie wil hoor nie. Hulle wil nie hoor hoe die land ten gronde gaan nie. Hulle sal eerder luister na leuens en dit verkondig asof dit die heilige waarheid is. Puik artikel en puik boodskap met uitstekende tydsberekening!

Tia Mysoa said... .....Click here to refresh this blog

@Anon - Dankie!

Anonymous said... .....Click here to refresh this blog

I think his song followed in the footsteps of Johnny Cleggs song "Asimbonanga". We have not seen.

Tia Mysoa said... .....Click here to refresh this blog

@whiteson and other readers... I’m pleased to see this posting is attracting some debate. It’s a pity the posting is in Afrikaans and that not everyone will perhaps understand what Koos Kombuis said when he introduced this specific album in 2008. Yes, he may be an oddball character and uses crude language to express himself, but he at least acknowledged the fact that anarchy is fast approaching and that he has difficulty expressing his dismay (Afr.: verslaentheid) and disappointment (Afr.: teleurstelling) in the New South Africa. He also expressed his hope (in 2008) that SA will produce true leaders that will bring the country back from the abyss. It’s 5 years later and where are our leaders?

Tia Mysoa said... .....Click here to refresh this blog

Day of the Covenant 2013 on Livestream - from the Voortrekker Monument

Anonymous said... .....Click here to refresh this blog

“Where did he hand that resignation in?” For suck fakes Mike, are you joking or is this a sign of resurfacing idiocy?

eduard said... .....Click here to refresh this blog

"Mandela has taken a short walk to Hades".
Die Geloftediens by die Voortrekkermonument het na dese hordes gelok. Die Boere is keelvol vir die afgelope tyd se gebeure. Die boodskap wat Dr Wouter van Wyk gelewer was besonders suiwer en in die kol. In die verlede was die boodskap by vorige Geloftefeeste by die Monument ietwat dubbelsinnig en flou.

Latest 5 Featured Posts:

Operation Vula, its Secret Safari, and Zuma’s band of comrades - Dec. 2013
During 1986 the ANC launched an underground operation called Operation Vula. A lesser-known fact is that it continued to operate after Nelson Mandela's release in February 1990, and for three years after his speech in August 1990 when he reiterated the total commitment of the ANC, Umkhonto we Sizwe and the SACP to the Groote Schuur Minute.

Heritage Day Photographs (Voortrekker Monument) - Sept. 2013
This posting includes a few photographs taken on Heritage Day 2013. The posting introduces an unusual but beautiful new structure called QUO VADIS? (with the question mark) which I’m sure many readers have never heard of.

The Yellow-Bucket Marula Tree: A Mystery Solved! - Oct. 2013
I came across a rather strange phenomenon one day while travelling along the R561 route between Tolwe and Baltimore in the Limpopo province of South Africa. A small yellow bucket was attached high-up in a branch of a Marula tree, hence the name of this posting. It’s a real funny story which I’m sure most readers will enjoy - as much as I enjoyed compiling the article  - (with illustrations).

Pretoria’s Monument for Victims of Terrorism - July 2013
Many people (including myself) had almost forgotten about a noteworthy monument in Pretoria that stood at the entrance of the old Munitoria building on the corner of Van der Walt and Vermeulen Streets (now renamed Lilian Ngoyi and Madiba Streets). When the Munitoria building was demolished on 7 July 2013 nobody could tell me whether the monument was still standing or not, so I decided to go look for myself.

Remembering The Battle of Delville Wood - July 2013
14 July marks a day when the South African 1st Infantry Brigade got engaged in the 1916 (WW1) Battle of the Somme, in France. The battle was one of the largest of World War I, in which more than a million men were wounded or killed, making it one of humanity's bloodiest battles. One specific encounter during this battle, known as The Battle of Delville Wood, is of particular importance to South Africa. The posting includes a comprehensive article (with pictures) compiled and written by Petros Kondos.


Blog Feeds - Sister Blogs:

African Countries (Alphabetical list):
(The links will redirect to the Amazon.com page dealing with the specific country.)




JKLS AFRICA



Browse Books By Category