Recommended Reading:

Thursday, July 5, 2012

African National Craziness (ANC)



The prominent academic, columnist, and former Human Rights Commissioner, Rhoda Kadalie, is not afraid of calling a spade a spade, as far as South African politics is concerned. Her outspoken disapproval of the manner in which the ANC is ruling (or is that ruining?) the country has featured in numerous online columns. I only recently discovered that some of her articles have also been published in the Afrikaans language, in Die Burger.

With the awareness that Afrikaans is the home language of many readers of this blog, and with the thought that maybe many of them are also not conscious of the fact that some of Kadalie’s articles are available in Afrikaans, I’ve taken the liberty of presenting her latest article on this page, courtesy of Die Burger. 

Readers who prefer reading the English version of the same article are welcome to surf over to Politics Web. Be warned that the English version contains several grammatical errors… (Don’t ask me why!)

Die regering is soos ’n baba

Rhoda Kadalie - 3 Julie 2012

Die ANC se konferensie by Gal­lagher Estate was sy laaste kans om hoop by Suid-Afrikaners in te boesem. Die hemel weet, ons het dit nodig. Die jongste geluksindeks het getoon dat ons byna die bodem van die put bereik het. Ons kan nie langer toeskouers bly van hierdie African National Craziness en sy onheilige geveg om die beheer van die ekonomie nie.

Gekleë in Stalinistiese retoriek – die “tweede oorgang” (eufemisme vir die nasionale demokratiese revolusie); die “gewillige verkoper, gewillige koper” versus grondonteiening; die nasionalisering van die myne versus die nasionalisering van plase – het hierdie regering nie ’n benul wat hy doen nie en ons, net so min soos hulle, weet wat de ongeluk aangaan.

Wat hierdie land nodig het, is ’n nasionalisering van die verstand! Opvoeding behoort verpligtend te wees vir alle lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en veral vir die Jeugliga, wat nie ’n idee het hoe die wêreld werk nie! Hy verstaan nie hoekom ekonomiese groei belangrik vir werkskepping is nie; hy verstaan nie hoekom buigsame arbeidswette werk vir arm mense sal skep nie; hy verstaan nie hoekom regstreekse beleggings groei sal bevorder nie; hy verstaan nie hoekom onderwys belangrik vir indiensneming is nie; hy verstaan nie hoekom voedselsekerheid ’n intrinsieke deel van grond- en boerderyhervorming moet uitmaak nie.

Pres. Jacob Zuma se openingsalvo by die konferensie het bevestig hoe die ANC steeds hierdie nasie verdeel. Hy het verwys na “ons versus hulle”, terwyl hy op koketterige wyse gevry het na sy eie volgelinge wat van hom vervreem geraak het. Zuma behandel landsburgers soos buitestanders wat binnetoe kyk na die malligheid van hierdie magsdronk politici. Die voortdurende toi-toiery en struggle-dansery is ’n metafoor hiervan.

Hoe kan ons as burgers die hooghartige manier waarop ons geld bestee word, uitstaan? ’n Straler van R2miljard vir die president, wat na bewering meer op Nkandla is as by die Uniegebou; ’n presidensiële dorp met ’n helikopterblad en ondergrondse tonnels op Nkandla wat sowat R65miljoen kos; luukse huise en motors vir die ANC-elite, gekoop met belastingbetalersgeld waarop eindeloos aanspraak gemaak word. Dit maak ’n mens siek. Die ongelykheidskoëffisiënt is aan die vergroot en die toenemende armoede word versag deur die nie-volhoubare toelaagstelsel. Die jeug disintegreer onder die las van siektes en swak onderwys. Vigilantisme en halssnoermoorde in die townships vervang die oppergesag van die reg met ’n roekeloosheid wat eenvoudig skrikwekkend is. Maatskaplike binding disintegreer, terwyl ons desperaat wag vir die volgende Wêreldbekertoernooi om dit weer ’n hupstoot te gee.

Dit is hartseer, maar nasiebou het met Nelson Mandela se aftrede gesterf. Heropbou en ontwikkeling is ’n vae herinnering, gekaap deur die interne magstryde van ’n party wat nie begryp dat verantwoordbaarheid die kern van goeie administrasie is nie. Burgers is net bruikbaar omdat ons betaal vir die kwistige lewenstyl van die regerende elite. Ons kan net sowel dood wees.

Maar ons ANC-politici is spiritueel dood. Hulle praat ’n ander taal; hulle omarm ’n woordeskat van ’n vorige era; hul tooisels is modern, maar hulle is uit voeling. Die anachronisme bekend as die Jeugliga het ’n dringende behoefte aan opvoeding. Niemand berei hom voor op die volwasse lewe nie; hy word ontwikkel om ’n verlore generasie te bly. Die vreesaanjaende statistieke van die Menslike Ontwikkelingsindeks getuig hoe laag ons gedaal het.

Ronald Reagan se komiese aanhaling som die ANC se vertoning sedert 1999 op: “Die regering is soos ’n baba. ’n Voedingskanaal met ’n groot opening aan die een kant en geen sin van verantwoordelikheid aan die ander kant nie.”

Bron: Die Burger

4 comments :

Anonymous said... .....Click here to refresh this blog

Ek hoor so tussen die boom en die bas dat Rhoda ook een van die daie gaan opgee met die "nuwe suid afrika", en soos die wat kon en kan, vlug. Meer en meer lees ek opinie in die plaaslike koerante wat krities is van die anc se doen en late, wanner gaan die klom werf ape die lig sien?

Mens kan maar net hoop dat die bliksems nie Suid Afrika heeltemal op donner nie, en meer na die wyse woorde van Rhoda en anders soort gesinde mense luister.

Anton

Boertjie said... .....Click here to refresh this blog

Hallo Tia!

Genocide Watch issued a new statement about SA. Bottom line... they think land reform is the ticking time bomb.

In their report, there are a few statements I feel are not neccecarily 100% correct. Therefore I'll be writing to them again giving them a more comprehensive and accurate portrait of SA.


Have a nice day!

Anonymous said... .....Click here to refresh this blog

Yes I also heard somewhere that Rhoda is leaving SA. A pity she voted for ANC some years ago, I am almost certain she did .She will get into USA, AUS, NZ or UK easily as she is not white, lucky lady to have a dark tan, as we know in SA she is classified as black. Maybe she should apologize to SA for making a mistake by voting ANC, not. Well bugger off lady.

Tia Mysoa said... .....Click here to refresh this blog

Kadalie is almost certainly a DA supporter. Apparently she was previously, in the 1980’s, a member of the United Democratic Front (UDF), which was later integrated into the ANC. Whether she voted for the ANC in her younger days, or not, is a fact we shall never know for certain, unless Kadalie herself admits it. Whatever the case, it doesn’t really matter now as her writings clearly demonstrate the fact that she has absolutely no allegiance with the ANC.

Some background info…
Her daughter, Julia Bertelsmann, left the country in 2005 to study at Harvard. Her daughter later married Joel Pollak, a former DA speech writer. Incidentally, the wedding ceremony was held in Dec 2009 at Helen Zille's official residence at Leeuwenhof. The use of the official residence for a private function caused a small commotion with ANC government officials – see news report here.

Kadalie’s daughter and son-in-law moved to California, where they had a daughter near the end of 2011. According to various news reports scattered on the web, Kadalie’s decision to emigrate to the US is based solely on the fact that she wants to be closer to her family in California… Her move thus has nothing to do with running away or ‘escaping’ to greener pastures as many believe.

Just for the record…
It was only recently (sometime last year) that I became aware of Kadalie’s unflinching and outspoken attacks on the useless ANC government… This fact on its own is already sufficient motivation for supporting her endeavours.

It’s my hope that Kadalie will continue her good work while living abroad, and that she will hopefully join the ranks of other courageous writers, like Ilana Mercer for example…This way the truth will hopefully become known to a wider international community, thereby quickening the process of bringing the ANC government to its downfall.

Latest 5 Featured Posts:

Operation Vula, its Secret Safari, and Zuma’s band of comrades - Dec. 2013
During 1986 the ANC launched an underground operation called Operation Vula. A lesser-known fact is that it continued to operate after Nelson Mandela's release in February 1990, and for three years after his speech in August 1990 when he reiterated the total commitment of the ANC, Umkhonto we Sizwe and the SACP to the Groote Schuur Minute.

Heritage Day Photographs (Voortrekker Monument) - Sept. 2013
This posting includes a few photographs taken on Heritage Day 2013. The posting introduces an unusual but beautiful new structure called QUO VADIS? (with the question mark) which I’m sure many readers have never heard of.

The Yellow-Bucket Marula Tree: A Mystery Solved! - Oct. 2013
I came across a rather strange phenomenon one day while travelling along the R561 route between Tolwe and Baltimore in the Limpopo province of South Africa. A small yellow bucket was attached high-up in a branch of a Marula tree, hence the name of this posting. It’s a real funny story which I’m sure most readers will enjoy - as much as I enjoyed compiling the article  - (with illustrations).

Pretoria’s Monument for Victims of Terrorism - July 2013
Many people (including myself) had almost forgotten about a noteworthy monument in Pretoria that stood at the entrance of the old Munitoria building on the corner of Van der Walt and Vermeulen Streets (now renamed Lilian Ngoyi and Madiba Streets). When the Munitoria building was demolished on 7 July 2013 nobody could tell me whether the monument was still standing or not, so I decided to go look for myself.

Remembering The Battle of Delville Wood - July 2013
14 July marks a day when the South African 1st Infantry Brigade got engaged in the 1916 (WW1) Battle of the Somme, in France. The battle was one of the largest of World War I, in which more than a million men were wounded or killed, making it one of humanity's bloodiest battles. One specific encounter during this battle, known as The Battle of Delville Wood, is of particular importance to South Africa. The posting includes a comprehensive article (with pictures) compiled and written by Petros Kondos.


Blog Feeds - Sister Blogs:

African Countries (Alphabetical list):
(The links will redirect to the Amazon.com page dealing with the specific country.)




JKLS AFRICA



Browse Books By Category